Monday 10 September 2012

Flower Feedback: Witsand

I am so happy to receive feedback from flowers which I have planted more than a month ago!  This one comes from Lizanie Wall and is written in Afrikaans:


Wat ‘n wow!
Die 31 ste Augustus het my ouers vir die eerste keer vandat ek getrou het vir my in die Noord Kaap kom kuier.
So het ek vir hulle ‘n hele trippie beplan.
Die trippie het ons onder andere na Witsand geneem.

Natuurlik het ons “ge” sandboard, ent tot laat die aand groot vuur gemaak.
Die pragtige natuurreservaat le baie naby aan my hart!
Ek was al so 3 keer van te vore daar, so dit was so ‘n lekker verrassing om so ‘n mooi blommetjie te kry!
Ek is self baie lief vir hekel, en die wol en naalde travel orals saam!

Thanks Lizanie. I see it was a bit less cold than when we were there.  




No comments: